Event & Decor beplanner vir Kombuistee's in die Tuinroete & Klein Karoo omgewing -
Die mooiste goed in die lewe is nie goeters nie. Dit is mense, plekke & herinneringe. Dit is gevoelens & oomblikke van lag & samesyn.