Smoorverlief Bridal bied aan elke Bruid, Strooimeisie, Blommemeisie, Ma van die bruid en Matriek meisie die geleentheid om ñ droom rok te hê. Smoorverlief Bridal is ook die eksklusiewe verspreider van ontwerper Cindy Bam se Blushing Bride Collection!
Eie ontwerpe ook welkom.
Wat ook al jou hart begeer is beskikbaar by Smoorverlief Bridal.
Meer as net ñ droom rok.
Kontak Eloise
SLEGS PER AFSPRAAK
Email Smoor Verlief Bridal