Ek sit my hart en siel in my fotografie.
Ek is nie jou tipiese fotograaf nie, My sessies is nie alledaags nie. Ek poog om unieke en emosievolle oomblikke vas te vang in kunswerke wat JY en JOU GELIEFDES jare lank kan koester.
Kyk deur my fotos, lees meer oor my filosofie en moenie skroom om my te kontak vir ‘n geselsie nie! As jy belangstel in ‘n fotosessie, om iets mooi, uniek en betekenisvol te skep, hoor ek graag van jou.