DHPhotography

DHPhotoghraphy Jeffrey's Bay

For a high quality wedding contact us to capture the unique story and emotions of your Wedding Day. Our style is between photo journalistic & portrait journalism. Your photos will be unexampled, unique and one of a kind. We capture Engagements / Beach Weddings / Real Wedding Photography / Post Wedding shoots / Couple Shoots / Romantic Shoots / Adventurous Wedding Photography / Wedding Photo books / Choices of 8 packages from Gold to Exclusive and yes, we do destination weddings!

Email DHPhotography
David, Ons fotos is fantasties. Ons wou n fotograaf he wat ons as n paartjie verstaan, waarvan ons hou en nie hou nie, en jy het alles net perfek hanteer. Elke foto wys die liefde en die blydskap. Dis stunning!!!! Julle was op tyd met alles, baie profesioneel en hartsmense. Dankie vir al julle moeite en al die saam lag Dankie dat julle gemaklik was om ons en ons gemaklik laat voel het. Beste tyd van ons lewe
Review by Crizan Du Preez
Wedding date 17th Mar 2018
Ek weet nie eintlik hoe om in woorde te beskryf watter wonderlike ervaring dit was dat David & Christine ons liefdesdag op film kon vasvang nie. Nie ek of Jatan is gemaklik met fotos neem nie en hulle het alles net natuurlik laat voel. En dit was pret!!! Die fotos het my asem weggeslaan en die foto album my hoendervleis gegee. Daar was geen vooraf bespreekte idees of vereistes nie en tog het hulle in al ons behoeftes voorsien. Ons het duine uitgeklim en in die branders gestap en alles was net sooooooo gemaklik. David ken al die wegsteek hoekies wat fantastiese fotos maak. Die kwaliteit van die fotos is uitstekend en David het 'n fyn oog vir alles wat mooi is in God se skepping. Ek kan enige bruidspaar aanbeveel om hulle professionele dienste te gebruik. Ek sal vir ewig kan terug kyk en die herinneringe koestes. Baie dankie David & Christine.
Review by Jatan & Louise Marx
Wedding date 30th Dec 2017
We are extremely appreciative of the work and effort that was put into our photos - he went the extra mile and apart from his uplifting and calming personality, the quality of his work is outstanding. We received our album and digital copy timeously. We received such professional service and it was an absolute pleasure working with David and team. Would definitely highly recommend DHPhotography!
Review by Paul Scott
Wedding date 18th Nov 2017
Most beautiful photo's ever. We couldn't be happier with our photo's. The extra effort they put into making your wedding day special is amazing. They captured the most wonderful moments, not posed and the most breath catching images. I would recommend DHPhotography to anybody any time. We love the photo's, the shoot and the people who do it. Always friendly and makes you feel so comfortable and relaxed. I won't use another photographer again. Thank you so much DHPhotography for capturing our day in more than just one perfect picture.
Review by Tasha Delport
Wedding date 4th Nov 2017
Dhphotography het vir ons 'n post wedding shoot gedoen. Wat 'n wonderlike dag was dit nie. Dit het gevoel of ons, ons trou dag kon herleef. David Higgs doen so baie moeite om die regte plekkies te vind vir die fotos. Hy het ons baie gemaklik laat voel en die dag was gevul vol grappies en geluk. Ons fotos het stunning uitgekom en ons het ons fotos binne 'n week ontvang. Die fotos se kwaliteit is uitstekend en verseker canvas potensiaal. Ek sal hom verseker aanbeveel vir jou spesiale fotos.
Review by Liesl Stevens
Wedding date 8th Jul 2017
Wow!!!!! What an amazing experience our special day was!! David talks you through the whole experience from beginning to end, and he is always prepared to help and give advice, and the best part is he gets extremely excited with you about your day. He gives you a time sheet with pointers and tips to assist you with the flow of the day. And then comes the photos...???????? David and Christene are the absolute best! They make you laugh and relaxed while taking the photos which of course leads to stunning photos!! The actual photos are amazing and the best quality EVER!! We fell absolutely inlove with each and every photo and can't stop looking at them!!???? We started on this journey looking for someone to capture our special day, but ended up meeting warm, loving "hartsmense" and we have found our family photographers that we will use for life!! If you want someone to not only capture your day but also make it extremely special, then I can definitely recommend David and his lovely wife Christene! They make a perfect duo!!!
Review by Anzet Schoeman
Wedding date 29th Apr 2017
We have had the absolute pleasure of having David Higgs of DHPhotography capture our special day! Our wedding day was small, intimate, with only our closest family and friends celebrate with us. The 1 thing which was a non-negotiable, was to have our photos done professionally. The night that I sent a few messages on a couple of photographers' websites to enquire about availability, I was called back immediately on that same night by David to discuss what our requirement was. We were invited to meet with him that weekend, where he showed us his work and gave us an unbelievable package, tailor-made to our small and intimate wedding. We immediately accepted. Maybe I should mention here that I have had zero responses from any of the other photographers on my initial enquiry sent. David was so hands-on and constantly in touch to ensure that we think of the smaller detail, and even pitched up at our house (where the bridal photos were taken), 2 days prior to the wedding to check lighting, etc. Again, necessary to mention here that his attention to detail can't be explained - he came around at the exact time that the photos would be taken on the wedding day. It goes without saying that the big day was a massive success! He made us feel so comfortable, calmed the nerves with his witty and funny being, and captured not just us, but such beautiful pictures and moments of our guests' emotions - happiness! But what happened after our day, was what put the cherry on top of this passionate person (who clearly loves what he does) and his service delivery, was that we got all our photos on the Monday after the wedding... this is unheard of! We are so happy, and recommend DH Photography to all who really wants their special day to be EXTRA special! Thank you David!! We look forward to our Post-Wedding shoot...soon!!
Review by Julius & Janine Finestone
Wedding date 10th Dec 2016
Ek was baie geseend om David te he as my troue fotograaf. So profesioneel en het ons so op ons gemak laat voel die hele tyd en nie eers om te se van die stunning fotos nie! Hy het so mooi geluister aan die tiepe fotos wat ons soek, nie eers die koue winderige weer kon hom stop nie, hehe. Ek was ook in die wolke toe David my bel 3 weke na ons troue om te se my fotos and boeke is klaar, wow dit wil gedoen word! Ek sal defnitief David in die toekoms weer gebruik. Uitstekende werk en pragtige mesne!
Review by Ellana Gerber
Wedding date 24th Sep 2016
Wat 'n FANTASTIC span. David en Christine Higgs. My fotos vertel 'n great storie van my dag. Nie net fotos van ons as bruid en bruidegom nie maar ook die spesiale aandag aan detail. Elke aspek van my dag word gereflekteer in my fotos. David het werklik moeite gedoen. En op die laaste minuut toe ek moes "venue" verander toe het hy spesiaal weer 'n rit gemaak om te gaan kyk en te beplan. Op die dag was ek uiters gemaklik. Die beste was alles was dit was "fun" om saam hierdie mense te werk. Sy fotos word geneem met die oog op 'n spesiale oomblik, 'n skaam glimlag, 'n oomblik waar jou gedagtes wegraak. Elke foto vertel en storie. Die fotoboek se uitleg was volmaak en uniek. Ek wou hê my troue moes anders wees as ander en my fotoboek is bewys daarvan. Die fotos is goeie kwaliteit. Die fotos en die ondervinding was veel meer as wat ek verwag het. Ek was al by baie troues en ek moet noem dat my fotograaf was iets anders. Nie jou gewone fotograaf. Nie jou gewone standaard maar n stappie meer. Ek is mal oor hierdie mense. Ek dink dat David Higgs Photography is wat elke bruid nodig het.
Review by Liandra
Wedding date 9th Jul 2016
David en Christine is absoluut fantastiese warm hart mense. Ek sal alles enige tyd weer oor doen as ek hulle weer kan kry. Hulle is 'n absolute aanwins en ons was nog nooit van tevore so gelukkig met iets nie. Die fotos wat David van ons geneem het was absoluut wonderlik. Ons het van die begin tot die einde so welkom in hulle teenwoordigheid gevoel en ek sal DHPhotography vir enige iemand voorstel, oor en oor!! Baie baie dankie vir die fantastiese fotos wat julle vir ons gegee het en die aangename geselskap.
Review by Danielia du Plessis
Wedding date 30th Apr 2016
David is by ver die beste in wat hy doen! Hy het elke oomblik van ons dag vasgevang en dit vir ons gegee om veraltyd te hou. Hy het raad gegee en seker gemaak elke oomblik is net reg. Wat meer kan ek se, hy is enige bruid se droom fotograaf. Alles is net perfek en selfs ek wat niks van fotos hou nie, kan nie ophou kyk na ons pragtige fotos nie.
Review by Lizel Kotze
Wedding date 2nd Apr 2016
Baie baie dankie aan David en Christine. Julle het die mooiste fotos geneem. By die pre wedding shoot en die troue.Geen ander bruidspaar sal sulke fotos hê nie. Dankie vir die mooi fotos en die vriendlikheid ons sal julle enige tyd weer gebruik en aan beveel.Julle is rerig besonderse mense. En die beste fotograaf
Review by Martin & Hestie van Niekerk
Wedding date 26th Mar 2016
Ons wil net baie dankie se aan Fanie en David, vir die mooi foto's op ons spesiale dag, julle werk is stunning. Julle was nie net daar om foto's te neem maar ook om te deel in ons spesiale dag, ons het in so 'n kort rukkie vriende geword en dit was vir ons so lekker. David baie dankie vir ons pre-wedding shoot dit was amazing en stunning gewees, dit was lekker en so spesiaal. Ons sal julle beslis aanbeveel vir enige iemand. Julle neem nie net foto's nie maar maak 'n punt daarvan om n pad te stap saam elke persoon. Baie dankie vir julle stunning werk. Elke foto is iets besonders en so ook elke oomblik. Alles was so gemaklik en het perfek afgeloop. Groete Bertie en Chante-lee Schoeman
Review by Bertie en Chante-lee Schoemann
Wedding date 12th Mar 2016
Op 19 en 20 Februarie het ons die groot voorreg gehad om saam met ds. David Higgs en sy vrou, Christiné na Nature’s Valley te reis vir die “Trash the Dress” fotosessie. Wat 'n onvergeetlike geleentheid! Ds. Higgs is 'n kunstenaar in eie reg wanneer dit by fotografie kom. Sy besondere liefde vir die natuur en 'n meesterlike kunstenaars- oog het gesorg vir 'n asemrowende eindproduk! Hulle is sielsmense wat jou toevou in hulle hartlikheid en hulle het die gawe om jou gemaklik te laat voel. Aan verbeelding, humor en oorspronklikheid het dit nie ontbreek nie. Elke foto is met groot, toewyding, liefde en sorg geneem. Die fotosessies was groot pret en ons het baie gelag. Ons kan ds. Higgs en sy pragtige vrou met die grootste vrymoedigheid aanbeveel vir enige geleentheid. Julle is 'n wonderlike span. Baie dankie dat julle ons so spesiaal laat voel het! Ons sal die tyd saam met julle vir altyd in ons harte en gedagtes bewaar! Ons bid julle baie seën en voorspoed toe! Liefde Natasha and Jacques Weideman
Review by Natasha Weideman
Wedding date 19th Feb 2016
David was een van die fotograwe vir ons troue en al wat ek kan se is dankie. Ons foto's is AMAZING! Boonop dit het hulle die mees sprankelende persoonlikhede en laat mens van die begin af op jou gemak voel. Daar is soveel moeite gedoen vir van ons 'shots'. Van op en af met trappe hol tot plat lê op die vloer om die beste een te kry. Ek en Cornell sal julle elke keer kies. Well done en baie dankie weereens vir ons foto's, ons is meer as tevrede en hoop regtig ons kry weer kans om saam te werk in die toekoms. Glo julle sal geseën wees met nog honderde shoots, want julle kan! :)
Review by Louise Mari
Wedding date 12th Dec 2015
Very special occasion that was complimented by amazing photos. They played with colors, positions and light which emphasized the actual pictures a lot!
Review by Elizma van Rooyen
Wedding date 27th Nov 2015
Fanie en David,dankie vir n wonderlike dag.Het lanklaas so lekker gelag.Julle het ons so gemaklik laat voel dat ons skoon vergeet het om te stres!Dankie vir die fantastiese fotos!!!Kon nie vir beter fotograwe gevra het nie en sal julle enigetyd vir ander mense aanbeveel.Groete en sterkte vir die toekoms.Ruan en Tania
Review by Ruan en Tania Kemp
Wedding date 7th Nov 2015
Wat n great experience was dit vir ons om saam julle ons groot oomblik te kon deel. Julle is sulke awesome mense en vat dadelik aan julle kliente se harte met die persoonlike aandag en vriendskap wat uitstraal as julle die fotos neem. Julle het waarlik uit jul pad gegaan om dit vir ons so special as moontlik te maak. Ons fotos is asemrowend, en die kwaliteit is fantasties. Ek sal verseker enige iemand aanbeveel om DHPhotography te gebruik. Puik diens. Great mense en die BESTE FOTOS OOIT ! Pierre en Minuette Peenz :)
Review by Pierre en Minuette Peenz
Wedding date 2nd Oct 2015
Ons wil weereens baie dankie sê vir die puik diens en persoonlike aandag wat ons van julle ontvang het. Julle besoek voor die tyd aan die plekkie waar ons getroud is het ons baie waardeer. Elke foto wat geneem is is uniek en vertel sy eie storie. My man sê dat hy die liefde kan sien uitstraal uit elke foto. Ek wil ook dankie sê aan ons Hemelse Vader dat Hy mense geseën het met so `n gawe om met ons almal te kan deel. Ek beveel julle beslis aan vir enige iemand wat stiptelikheid, professionele diens en persoonlike aandag eerste op hulle lysie het.
Review by Lieb en Ina Liebenberg
Wedding date 21st Mar 2015
Our experience with David and Christene was amazing! Not only did they take the most amazingly beautiful photos of our wedding day, they also did tons of pre-wedding preparations by visiting the venue before the time to plan where to best take the photos from and they also made us feel more like friends than clients. The late afternoon evening photos on the beach were the crowning glory or our wedding day. They delivered exactly what was promised. David did the most fantastic post shoot editing on the photographs - we love the story that the photos tell of the best day of our lives! Thank you DHPhotography
Review by Leon & Lorraine Havemann
Wedding date 20th Dec 2014
Albei fotograwe is baie profesioneel. Het ons op ons gemak laat voel. Hulle is wonderlike mense en het uit hul pad uit gegaan om die dag vit ons ongelooflik te maak. Dir kommunikasie voor en na die tyd is puik en het presies geweet wat wanneer gaan gebeur. Die fotos is asemrowend en sal enige iemand aan raai om hulle te gebruik vir enige geleentheis. Dit is by ver die moeite werd. Baie baie dankie dat ons elke dag na ons fotos kan kyk en elke oomblik oor en oor kan herleef.
Review by zanli en DJ Spies
Wedding date 13th Sep 2014
DHPhotography het vir ons 'n post wedding shoot gedoen. Die mooiste fotos in ons huis waar ons saam as'n getroude paartjie ons lewe begin. Fotos is baie profesioneel en goeie qualiteit. Dankie vir die pragtige foto sessie. Dis werklik baie spesiale fotos.
Review by Narine Bezuidenhout
Wedding date 10th May 2014
“Ons wil graag weereens sê; Baie Baie Baie Dankie vir al julle moeite en die wonderlike belewenis om julle as ons fotograwe te kon gehad het. Ons was baie geseënd om julle daar te hê by ons spesiale dag. Julle het dit soveel fun vir ons gemaak!!!  Julle maak ’n fantastiese span en die passie en liefde wat julle het vir fotografie moet julle nooit verloor nie. Dit maak julle uitstaan!  Mag julle groot sukses op julle pad ervaar met die Here se seën oor julle en julle talent. Groete Sean en Carmin”  
Review by Carmin
Wedding date 23rd Sep 2013
There is not much more we can say about David as a photographer and person than "WOW!" Apart from the stunning pictures he took of my beautiful bride, he managed to capture every bit of every emotion we had on our special day. His calm nature during the day and patience with at times challenging subjects helped us be calm and just enjoy the day for the blessing it was. I can honestly say the quality of the images David produced for us is of the best I've ever seen. And the short time he took to get the images to us was a very nice surprize. I would recomend DH Photography over and over.
Review by Lohan Potgieter
Wedding date 27th Jul 2013
Ek het baie bangmaak stories gehoor van fotograwe by my vriendinne wat reeds getroud was wat gesê het die fotograwe kan nogal veeleisend wees. Wel ek kan nie dieselfde sê nie. EK het dit so waardeer dat ons fotograaf , ons persoonlik geken het en die vorige dag reeds moeite gedoen het om saam met ons na die plekke te gaan waar alles sou gebeur. Ek het van die begin af gemaklik gevoel saam met hom en met alles wat sou gebeur. Hy het elke gebeurtenis saam met ons deurgegaan voor die tyd en presies gevra wat ons sou wou hê en wat hy dink baie goed sou werk . Ons kon gedagtes deel en met sy voorstelle kon ek die volgende dag, my troudag al begin idealiseer. Dit was al vroeg oggend wat hy aangemeld het om saam met ons te wees waar ons begin regmaak het. Hy het deurentyd fotos geneem uit verskillende hoeke. Die hantering van elke opset van elke foto was so natuurlik en ek het die heeltyd gemaklik voel. Ruan , het dieselde ervaar met die fotosessie van hom en sy strooijonkers. Die fotos in die dennewoud was iets besonders , Die “spots” by die buiteklub het elke foto iets besonders gemaak. Dankie aan ons fotograaf. Groot was die verrassing met die fantastiese boek – album. Elke foto is noukeurig deur die fotograaf gekies. ‘n Album met uitstaande gehalte van fotos en wat sy unieke vehaal vertel. Alles die moeite werd, baie dankie!
Review by Elsa Cronje
Wedding date 23rd Mar 2013
Add Review for DHPhotography
Are you the owner of this business? Click here to be sent a reminder of your login details. Updating your listing is completely free. SEND EMAIL VISIT WEBSITE FACEBOOK TWITTER
Jeffrey's Bay, South Africa
0422960531 / 27 824929032

ALTERNATIVE LISTINGS

Oyster Bay Lodge
Oyster Bay Lodge, 1 Oyster Bay Road, Oyster Bay, Sunshine Coast, Eastern Cape, South Africa
Samuel Beck Hairdressing
Shop 1 Welten Mall, 22 Diaz Road/ Da Gama Road, Jeffrey's Bay
Shaula Greyvenstein Photography
Ebony, Jeffreys Bay